CORDIER Louis
Louis CORDIER was "n Franse Hugenoot van Orleans wat aangekom het in 1688 met sy vrou Francoise MARTINET en 4 kinders. Hy was "n landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse gemeente Drakenstein, waar hy in 1 Januarie 1689 te Bethel, Paarl gevestig was. Hy het finansieele hulp ontvang in 1690 en is is oorlede in 1702. Hy het 3 seuns en 4 dogters gehad - 4 van hulle in Europa gebore.
KINDERS
 1. Susanna x Louis Fourie 
 2. Louisa x Daniel Jacobs xx Jacob Pienaar 
 3. Maria x Francois du Preez 
 4. Jean x 24 Apr 1712 Jeanne Terrier 
 5. Jeanne x Matttheus Frachas 
 6. Jacobus (Jacques) ~ 23 Okt 1689, boer op De Vondeling, Wagenmakersvallei. 
 7. Philippus ~ 26 Okt 1698 x Elisabeth Malherbe 
Verwysings: 
 De Villiers/Pama 
 Heese/Lombard 
 Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek 
 Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek 
 
Saamgestel deur: 
 Martina Louw (nee van Breda) 
 Kennethl@xtra.co.nz 
- Hits: 13622
