Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BRONKHORST Johann

Johann BRONKHORST was van Emmerik, hy kom by die Kaap aan as "n soldaat. Later dien hy as "n knegt en word "n burger in 1711. Hy trou in 1717 met Geertruy BOSHOUWER, dogter van Pieter Boshouwer en Adriaentje van Cathryn (Adriaentje was die dogter van Catrijn van Malabar en stiefdogter van Cornelis Claasen)

Hy sterwe 10 April 1740

Bronne:
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

  • Hits: 14761

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy