DIEDERIKS Jacob
Jacob DIEDERIKS het omtrent 1727 as "n soldaat van Bergen by die Kaap aangekom. Hy was later "n kleremaker. Hy trou op Paarl 9 Julie 1741 met Martha NORTJE.
KINDERS
 b1 Martha = 27 Mei 1742 X Jacobus van Den Berg
 b2 Maria Elizabeth = 6 Jul 1743, X Barend Gildenhuizen
 b3 Susanna = 5 Sep 1745
 b4 Hester = 1747, X Driaan van Wyk
 b5 Jacob = 21 Sep 1747 X Susanna Magdalena Swanepoel 
Bronne: 
 Heese en Lombard
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
 
 
- Hits: 12358
