DE BUYS Jean
Jean de BUYS gebore 6 September 1670 (sv Jean de Bus en Elizabeth de le Becque), van Calais, Parys, Franse Hugenoot wat aangekom het in 1688 met die Oosterlandt, was "n landbouer op Palmiet Vallei (1694) en Knolle Vallei (1712) in Klein Drakenstein, getroud met Sara JACOB van Calais, dogter van Hugenoot Pierre Jacob en Susanna de Vos. Hy het 2 dogters en 2 seuns gehad.
1. Sara ~ 11 Nov 1701 x P Swart
2. Marie ~ 4 Okt 1704 x C van Leeuwen
3. Jean ~ 22 Sep 1709 x 8 Okt 1730 Elsie Hoffman d/v Johannes Hoffman en Maria Louisa van de Kaap
4. Jacob ~ 13 Maart 1712 x 26 Feb 1736 Maria Weksteen d/v Eerw. Weksteen en Susanna de Bock
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz
- Hits: 12019