DU RAND Jean
Jean DURAND van la Motte, Chalancon in Dauphine, was "n Franse Hugenoot wat gebore was omstreeks 1666, in die Kaap aangekom het omstreeks 1690, en as chirurg en boer in Drakenstein gepraktiseer het. Hy was heemraadslid en getroud met Anna VERMEULEN in Kaapstad op 29/2/1702 en later Wilhelmina van Zijl van Haarlem. Hy is oorlede 1727. Hy was gevestig te Bergen Henegouwen, Simondium, en het 2 seuns en 4 dogters nagelaat.
1. Johanna ~ 23 Jun 1715 x Gerrit Booysen
2. Susanna ~ 6 Sep 1716 x Henning Viljoen
3. Wilhelmina ~ 2 Okt 1718
4. Jan ~ 13 Okt 1720 burger Drakenstein x 29 Des 1743 Johanna Gildenhuizen xx 16 Mei 1762 Anna Catharina Mulder, weduwee van Hendrik van Aswegen
5. Jonathan ~ 27 Sep 1722 x 7 Jun 1750 Susanna Lombard
6. Wilhelmina Christina ~ 3 Nov 1726 x Pieter van Grol van Zutphen
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz
- Hits: 15733