Skip to main content

logo new

Surnames D to G

ERLANK Gustaf

Gustav Erlank, *1758, Uppsala, Swede † 27.8.1823 Graaff Reinet, Oos Kaap, Suid Afrika. Aanvaar in 1776 die diens by die V.O.C en maak verskeie reise na die Oos en Wes Indië. In Augustus 1788 het die skip De Maria waarop hy gevaar het skipbreuk gely naby Plettenbergbaai en hy het besluit om in die Kaap te bly. Trou 10.4.1791 in Stellenbosch met Catharina Maria Wilken *1770, ( v. Joachim Wilken van Altmark, Brandenburg, Duitsland en m. Francina van der Nest.) xx 9.10.1825 Graaff Reinet, Oos Kaap, Suid Afrika met Zacharias Wrecht, Denemarken.

Hulle het 6 kinders gehad.

Maria Cornelia Beatha Erlank
Francina Carolina Gustava Erlank x 7 Mei 1817, Graaff Reinet, Oos Kaap, Andries Adriaan Bisschoff , † 1875, Graaff Reinet, Oos Kaap
Andries Gustaaf Erlank x 6 April 1823, Graaff Reinet, Oos Kaap, Anna Maria Catharina Jacoba Bisschoff, † 1836
Samuel Carel Erlank
Karel Hendrik Erlank
Jonas Michiel Johannes Erlank

Bronne:
Geslagregister van die Bisschoff Familie in Suid Afrika
Naairs
LDS: FamilySearch
SAGenealogie
C Pama – Die Groot Afrikaanse Familienaamboek.
Instituut vir Nederlandse Geskiedenis

Bydrae:
Amelia Teir helsingfors@mweb.co.za

 

 

 



 

  • Hits: 13302

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy