GEYER Ferdinand Christian
Ferdinand Christian GEYER was die seun van Johann Jurgen Geyer en Anna Maria Beckerarmse. Hy kom by die Kaap aan in 1764 op die skip Aschat. Hy trou in Kaapstad op 1 Maart 1767 met Elizabeth PLAGMANN, sy was die dogter van Friedrich Simon Plagmann en Apollonia Jansz van de Kaap.
Hy het die plaas Rheezicht by Roodeblom besit, hy sterwe in 1790.
KINDERS
b1 Maria Helena gedoop 25 Okt 1767, X 6 Nov 1785 Nicolas Fuchs
b2 Appolonia Sophia gedoop 30 Jul 1769, X 23 Nov 1800 George Michael Elser, XX 27 Mar 1814 Johann Jacob Elser, XXX 31 Aug 1817 AS Cornelis
b3 Johan Ferdinand Christian gedoop 11 Jun 1775
b4 Johannes Christoffel gedoop 26 Jan 1777, X 11 Sep 1803 Sibella Johanna Lombard
b5 Anna Elizabeth gedoop 1 Mar 1778, X Johann Erhard Wagner
b6 Maria Christina gedoop 24 Apr 1779, X 26 Des 1813 Christian Carel Mocke
b7 George Frederik Simon gedoop 18 Apr 1780, X 14 Sep 1806 Catharina Elizabeth Jacobs
b8 George Ferdinand gedoop 24 Jun 1781, X 25 Sep 1803 Johanna Dorothea Sertyn
b9 Johanna Sohia gedoop 9 Nov 1783, X 10 Feb 1805 Johannes Braam
b10 Christiaan Nicolaas gedoop 1 Mei 1785, X 7 Jan 1827 Catharina Maria Garisch
b11 Petrus Gustaaf gedoop 26 Aug 1787
Bronne:
Saamgestel deur:
- Hits: 13718