HERBST Johann Georg
HERBST [HERPST] Johann George ~ 3 Jan 1754, s.v. Zacharias en Anna Magdalena WEDELIN arriveer 18 Jan 1768 in die Kaap vanaf Neukirchen, naby Ziegenhain, Duitsland as soldaat op Willem de Vyfde,
Johann Georg word lidmaat van die Kaapstadse Gemeente 12 Aug 1769, hy word burger in 1778, woon in Swellendam.
Trou 2 Mar 1783 in Kaapstad met Susanna Margaretha LUBBE/WAGENAAR [WAGNER].
[Daar is 'n nota by haar doop inskrywing dat sy nie die dogter van die Wagenaar Stamvader is nie]
Kinders:
b1. Jacob Adriaan gedoop Tulbagh 13 Mar 1785 x Graaff-Reinet 1.3.1806 Margaretha Cornelia BEZUIDENHOUT
b2. Anna Martha Elizabeth gedoop Swartland 6 Okt 1787 x Johannes Petrus DU PREEZ
b3. Marthinus Johannes Hendrik gedoop Paarl 7 Aug 1789, † Kapokfontein, Smithfield 6.2.1856 x Graaff-Reinet 26.12.1809 Rachel Charlotte BLOM
b4. Jeremias gedoop 23 Des 1792 x Graaff-Reinet 8.6.1817 Maria Margaretha Elizabeth DEYSEL
b5. Johan George gedoop 20 Dec 1795 x Somerset-Oos 1 Aug 1830 Jacoba Johanna Geertruyda VAN WYK xx Graaff- Reinet 16.6.1833 Agnes BAIRD
b6. Johanna Charlotte gedoop 25 Des 1799 x George 26 Mar 1815 Wynand Willem DEYSEL
b7. Johan Christiaan Jacobus gedoop 28 Nov 1802, woon Wyk Voor-Sneeuberg, Graaff-Reinet, vertrek tussen 1836-1842 en vestig aan die Modderrivier, Tvl x Graaff-Reinet 3 Feb 1833 Anna Louisa JACOBS
b8. Susanna Maryna gedoop 28 Oct 1804 x Beaufort-Wes 3 Jun 1821 Pieter SWART wew.
b9. Jacoba Magdalena gedoop 22 Mar 1807 x Abraham BIKORNIE xx Colesberg 13 Jan 1845 Hermanus Stephanus STEYN
b10. Willem Jacobus gedoop 30 Mar 1812
b11. Willem Jacobus gedoop 7 Des 1814 x Graaff-Reinet 7 Sep 1834 Elizabeth Maria Margaretha GROBLER
Saamgestel deur:
Annelie Els.
Bronne:
Suid-Afrikaanse Familieregisters - Vol 15 Hee-Hey - GISA.
Skeeps data: Conrad Herbst.
- Hits: 13605