Skip to main content

logo new

Surnames R to U

ROELOFSE Christiaan

Christiaan ROELOFSE was van Larwig, Noorwee. Hy trou in Kaapstad 19 Desember 1756 met Johanna Petronella HEYMANS van de Kaap. Sy wag gedoop as "n bejaarde 19 Januarie 1772.

KINDERS
b1 Maria Helena gedoop Stellenbosch 16 Maart 1749
b2 Catharina Peronella gedoop 19 Jan 1772, X c 1771 Barend Cornelis Barendse
b3 Margaretha *c 1756
b4 Hendrik *c 1757
b5 Cornelia gedoop 7 Sep 1758
b6 Jacob Roelof gedoop Kaapstad 13 Mei 1761
b7 Johanna Magdalena gedoop Kaapstad 12 Jun 1763, X 19 Aug 1787 Rix Hartwich, XX 10 Mei 1801 Johannes Bottes
b8 Christiaan Johannes Pieter gedoop Kaapstad 6 Nov 1766
b9 Anna * c 1768
b10 Christina Elizabeth gedoop bejaard 23 Maart 1777, X 9 Des 1781 Jacobus Theodorus Bruyns (na die dood van haar man het sy nog drie kinders gehad)

Bronne:
SAG vol 9

Bydrae:
AM van Rensburg

Navorsing:




 

  • Hits: 10613

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy