VERDEAU Hercules
Hercules VERDEAU ook Verdeaux het uitgekom op die skip China, hy was "n wewenaar met drie dogtertjies wat gedoop was in 1703, 1705 en 1707. Hy trou toe met Maria BIEBOW ons weet nie wat die presiese datum was nie. Kyk ook onder Philip Morkel.
Hulle het gewoon op die plaas Champagne in die Paarl distrik.
Sy tweede dogter Maria het getrou met Daniel Malan
Ons weet nie wat die oorsaak was nie maar Verdeau is oorlede toe hy 35 of 36 jaar oud was. Toe Verdeau gesterwe het was sy vrou maar 16 jaar oud. Sy trou toe met Philip William Morkel
Bronne:
A.J. Kannemeyer, Hugenote Familieboek, p 240
Saamgestel deur:
- Hits: 9611