WAGENER Johan Jacob Frederik
Johan(n) Jacob Frederik of Friedrich WAGENER, oorspronklik Wägener, van Berlyn (Duitsland), geb. 1750. Kom in 1769 hier aan as soldaat; later onderwyser in Frans. Burger in 1755, maar het in 1781 weer in die V.O.C. se diens getree. In 1782 bode van Stellenbosch; 1786 boekhouer; 1787 sekretaris van Graaff-Reinet; 1789 weer uit diens; 1791 prokureur. Oorl. 8.9.1802. Trou 12.6.1774, met Anna Elsabe VAN AS; hertrou 15.11.1789 met Magdalena DE BEER (3 kinders).
Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com
Navorsing:
- Hits: 9872