WENTZEL Carl David
Carl David WENTZEL, van Dresden in Sakse (Duitsland), seun van David Wentzel en Anna Magdalena von Vogel, tree in diens van die VOC 26 Mei 1748 as soldaat en vaar uit op die skip Bredenhof. Hy tree op as Landmeter 1749-59. Hy het in 1760 na Europa teruggekeer, maar in 1766 weer na die Kaap gekom as luitenant-ingenieur. Oorl. 11.5.1776. Trou 3.1.1751 met Aurelia STAVORINUS, dogter van Jan Stavorinus, van Alphen (Nederland).
KINDERS:
Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 16 - GISA; J.A. HEESE.
S2A3 Biographical Database of Southern African Science (Marianne Combrink)
VOC: Opvarenden, Voornaam opvarende: Carel (Marianne Combrink)
Internet skakels; Annelie Els.
Bydrae:
Pieter Conradie
- Hits: 11197